Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Hannetjie83

35 - Pretoria, Gauteng

Eerlik en opreg. sag geaard en gee om vir my medemens en 'n groot diere liefhebber. What you see is what you get.

Kaalvoetmeisie84

33 - Centurion, Gauteng

Eks reg om my sielsmaat te ontmoet. Is reg om n nuwe lewe saam met iemand te begin. Wat waarde sien in n eerbare...

LoulouB

50 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Nie n normale poppie nie..... wereld wyd gereis en kan n intelektuele gesprek hou....n bietjie mal kunstenaar en...

Cabezzie

35 - Randburg, Gauteng

Is n fun outgoing dame met hoe standaarde en ek lewe vir my kinders hulle kom eerste voor enige iets en anders

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Meisiekind_744

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n Christen. Ek het 2 Kids... darem goed gemanierd...lol. Ek lewe vir die bos en natuur. Ek verloor myself...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18