Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

AnelLeonard

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe en hou daarvan om te lag. Tyd saam my familie en vriende is baie...

Preston_000

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Eks net myself, ek gesels en onthaal graag, ñ stil aandjie tuis laat my hart vinnig klop. Ek hou van lekker kos...

Klas_67els

51 - Potchefstroom, Noord-Wes

Hou van positiewe mense. Is sosiaal. Lewendig en aktief. Nuuskierig en nog lus vir die lewe. Lag baie. Is gesond...

Kosmosblom_101

49 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n vol lewe mens....geniet elke dag vir wat dit is en waardeer die klein dingetjies in die lewe. Ek geniet...

Gesiggie91

27 - Boksburg, Gauteng

Ek is baie vriendelik baie liefdevol, spontaan, ek hou vreeslik baie van sushi en dans, het tans nie n stok...

Dansend

52 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek glo my hele lewe dat my sprokie nog Sal waar word, ek het al n hele paar mense se slegte the beleef, die dat...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28