Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Biebs199

19 - Springs, Gauteng

Het n passie vir lewe. Is baie lief vir die natuur. Ek is lief vir diere. Hou van movie aande. My idee van kuier...

MakMuis

20 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is baie gemaklik en is mal oor lag en kan nogal erg snaaks wees,maar kan ook ernstig wees as die tyd reg is

BlueEyes75_mm

43 - Citrusdal, Wes-Kaap

Sag en vroulik, maar dinamiet. Hou van n romantiese man wat weet hoe om n vrou te hanteer en behandel. Eerlik en...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Plakkie

42 - Randburg, Gauteng

Genade ek haat hierdie deel.... Doen die moeite om my te leer ken en ek belowe jou jy sal nie spyt wees nie

MandaVanHier

47 - Heidelberg, Gauteng

Ek is intellient, baie netjies op myself en my omwing. Ek probeer om "te" te vermy in al die aspekte van my...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18