Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

maka10

35 - Groblershoop, Noord-Kaap

Ek is n rustige ou wat hou van n grappie of twee te maak en ook n bok vir sports

Andre55Tuinroete

55 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is n Christen en gee om vir my vriende. Sal graag my lewensmaat wil ontmoet. Het n positiewe uitkyk op die lewe.

Soeker_385

57 - Johannesburg, Gauteng

Hou van buitelewe en die agterpaaie te ry. Geniet visvang en doen oop water swem vir ontspanning. oefen gereeld....

Wout91

27 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n baie interessante persoon wat van skryf hou (dit is my beroep) en die kleiner dinge in die lewe te...

Harry_076

41 - Rustenburg, Noord-Wes

Hi. Eks n iemand wat Die lewe geniet. Is mal oor Die buitelewe en hou glad nie daarvan om voor Die TV te le nie....

HenryC1974

44 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Single dad with 15 year old boy. Looking for a best friend and lover. No drug users or gold diggers.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28