Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Andre55Tuinroete

55 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is n Christen en gee om vir my vriende. Sal graag my lewensmaat wil ontmoet. Het n positiewe uitkyk op die lewe.

SkAt457

61 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek het 'n wye belangstelling en betrokke by kerk en sport. Ek gaan graag uit en geniet 'n aangename kameraad wat...

Puren

53 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Ek is wereldwys en was bevoorreg om al 40 keer plus te oorden te reis. Ek is eerlik en opreg en ek het baie...

Arkturian

41 - Centurion, Gauteng

Ek is een van die gemaklikste mense wat jy ooit sal ontmoet. Jy sal veilig en jouself kan wees by my. Geen...

silvergrys

65 - Gansbaai, Wes-Kaap

Doodgewone normale klong. Was vir 38 jaar getroud met my droomvrou. Geen bagasie. Tekkes en jeans. 4x4, die see,...

Altydjonk57

57 - Pretoria, Gauteng

Ek is kalm, bedaard en rustig. Hou van die natuur, buitelewe, kampeer, braai, kuier saam familie en vriende en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18