Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Pasmaat_808

63 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek gee om, is lojaal, aktief, betroubaar, lag maklik, hou van die natuur, respekvol, goeie Vriend, suksesvol,...

Willo00

50 - Johannesburg, Gauteng

Betroubare maat. Geniet die lewe - skep geleenthede. Mal oor die see. Baie romanties. Lief om te bederf. Geniet...

Liefdesoeker_984

43 - Carletonville, Gauteng

Ek Hou van uitgaan kuier lekker saam met vriende en geniet dit om te braai oor naweke. As jy my respeteer Dan...

kaldre59

50 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is baie toegewend as dit by die liefde kom, sageaard en n uitstekende luisteraar, weet hoe om n vrou soos n...

GRIZZLY_1977

41 - Krugersdorp, Gauteng

Eerlik, opreg, hardwerkend en doelgerig. Hou van die buitelewe. Baie liefdevol ....sommer net n Teddiebeer vir...

Blueeyes1306

50 - Pretoria, Gauteng

Ek is trotse christen man wat weet wat is prioriteite Ek hou nie van skynheilige valse mense wat materialisties...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14