Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

naguil

53 - Centurion, Gauteng

Ek se bostaande woorde as n waarskuwing aan myself want my belangstelling in mense en my nuuskierigheid het my...

Leeu007

45 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik, liefdevol en innemend. Hou van buitelug ontspanning, lief vir rugby en braai. Lief vir diere. Alles...

Max580

45 - Pretoria, Gauteng

Eerlik, stil en rustig. Lief vir die natuur en diere. Hardwerkend, maar glo in genoeg ontspanning. Glo om die...

LEWENSMAAT67

50 - Centurion, Gauteng

EK IS EERLIK, OPREG EN HET BAIE LIEFDE OM TE GEE, EK HOU NIE VAN VALS MENSE NIE, LIEF VIR DIERE EN BLOMME

volliefde55

57 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie spesiale man! Ek het n mooi Hart en goeie waardes. Ek respekteer mense te alle tye . Ek is baie...

Kyknbiekie

49 - Randburg, Gauteng

Ek spandeer baie tyd buite, en is lief vir die bos en die see. Het ‘n goeie besigheid wat my genoeg vrye tyd...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18