Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Graeme

47 - Roodepoort, Gauteng

Kom sien maar, Ek is n Goeie Kok en fantastiese speelmaat, kom loer bietjie, ek wag vir jou. xxxxxxxxxxxxxxxxxx,...

Boerseun_060

21 - Thabazimbi, Limpopo

Ek is gemaklik en hou van gesels! Ek praat oor enige iets en is baie energiek en avontuur luatig. Ek is n...

Polokwane_540

57 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Soek iemand om die lewe saam met my te kan geniet en van die natuur en van sport hou moet liefdevol wees

Carlorge

67 - Bloemfontein, Vrystaat

Plat en vierkantig op my voete !! Liewer gelukkig alleen as ongelukkig in n verhouding. Ek is gemaklik met...

Gravity517

44 - Pretoria, Gauteng

Baie nice persoonlikheid weet om n vrou te behandel en om Lief te hevtel ook baie EN om dinge saamte doen

Diepte

48 - Centurion, Gauteng

Ek hou van die waarheid, ek hou van opregtheid. Ek glo in mense. Daar is 'n anywoord in elke vraag, daar is lig...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18