Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Afrikaner

30 - Marble Hall, Mpumalanga

Ek is n eerlike,opregte en liefdevolle mens.Hou van kuier saam met vriende en familie. Ek hou van die buitelewe...

Ekke0731

40 - Pretoria, Gauteng

Eerlik, opreg en betroubaar. Lief vir kinders. Hou van die natuur, bosveld en buite lewe. Het baie liefde om te...

trompop

58 - Vredenburg, Wes-Kaap

Christenskap het `n definitiewe plek in my bestaan. Die grootheid van die natuur geniet ek, en is kampering en...

Altydjonk57

57 - Pretoria, Gauteng

Ek is kalm, bedaard en rustig. Hou van die natuur, buitelewe, kampeer, braai, kuier saam familie en vriende en...

Liefde_402_hps

47 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir mense en vriende. Hou van romanties wees en om te bederf en om bederf te word.

kaldre59

50 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is baie toegewend as dit by die liefde kom, sageaard en n uitstekende luisteraar, weet hoe om n vrou soos n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28