Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Brekfis

72 - Pretoria, Gauteng

Hou van gesels oor die diep dinge in die lewe. Belangstellingsveld in tegnologie, kosmologie en musiek. Lees...

Kaptein

56 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Is n romantiese en liefdevolle persoon.Plat op die aarde mens. Buite lug persoon. Hou van dans en musiek. N...

Wareliefde1234

54 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Kontak my en ek sal jou vertel hoekom jy my behoort te leer ken.Ons kan dit saam bespreek en dit van daar vat.

Chemie1

54 - Johannesburg, Gauteng

Het n posetiewe benadering tot die lewe, familie en geloof is belangrik, geniet dit om tyd te spandeer met...

onlyme008

58 - Brits, Noord-Wes

Genoeg ervaring van alles in die lewe....wil graag die vrou in my lewe dit juis bied waarna sy...

Franco11

48 - Swellendam, Wes-Kaap

Farmer, conservationist, traveller, great opportunities to live, it's a pity to do it on my own. Kind, caring,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18