Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Leeu007

45 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik, liefdevol en innemend. Hou van buitelug ontspanning, lief vir rugby en braai. Lief vir diere. Alles...

Basil_021

37 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Ek is baie denamies. Lewe elke dag ten volle. Mal oor karre en motorfietse. Extreme sport is in my bloed.

Jyweetdit1986

32 - Lichtenburg, Noord-Wes

Persoon met integriteit en die lewe se paaie geloop het. Gladnie bang is vir werk nie. Die regte persoon sal...

Johan76_bbc

76 - Meyerton, Gauteng

Hou daarvan om die vrou in my lewe te waardeer en te bederf. Hou van buite lewe, kampeer, visvang langs 'n...

Beertjie_075

54 - Roodepoort, Gauteng

Almal soek gewoonlik die "Bad boy".....en dan wanneer hulle seerkry, dan kry al die mans die skuld. In plaas van...

Leeuplesier

48 - Carletonville, Gauteng

Ek is 'n logiese, praktiese en realistiese mens; is uiters positief en optimisties. Het 'n baie sterk...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18