Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Superwoman2303

39 - Ficksburg, Vrystaat

Ek is baie gemaklike mens ek is betroubaar en lojaal ek het vaste waardes. Ek het so baie om te bied vir ń...

Bolla27

21 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Waar begin mens? Ek is 'n plat op die aarde mensie wat vol uit lewe. Ek is 'n derde jaar student wat deeltyds...

Blommie01

42 - Upington, Noord-Kaap

Altyd moeilik om 'n mens self te beskryf. Ek is eintlik maar net 'n gewone plein "Jane". 'N Christen. Ek is 'n...

Rissiepit86

31 - Postmasburg, Noord-Kaap

Ek is n mense mens wat mal is oor die buitelewe en plaaslewe. Ek het baie liefde om te gee.

StrawberryShortcake

42 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n sprankellende persoon en hou van die lewe. Ek is baie positief en probeer om altyd die beste uit 'n...

Elize12

62 - Centurion, Gauteng

My vriende sal my beskou as 'n vriendelike, spontane mens met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28