Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

NetEkke_269

45 - Pretoria, Gauteng

Baie Kunssinnig, hou van kosmaak, tuinmaak, skilder, skryf, rond toer. Lief v kinders. Hou van musiek, is...

Renť_80

38 - Springs, Gauteng

Ek is 'n "fun loving" mens wat uit my pad sal gaan vir daai spesiale persoon. Mal oor die buitelewe,...

Tardon

51 - Johannesburg, Gauteng

Ek is n gee mens en wil altyd mense spesiaal laat voel. Ek is n kreatiewe mens, hou daarvan om te entertain en...

Sonstraal1157

61 - Vereeniging, Gauteng

Vriendelik, uitgaande persoonlikheid. Baie goeie inter- persoonlike verhoudings, omgee- mens die great erder gee...

Tinky04

28 - Germiston, Gauteng

Ek is iemand wat baie lief is vir gym en gaan draf en stap. Ek is iemand wat eerlik en opreg is met n baie sagte...

Blommie26

25 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

ek is n jong enkel ma op soek na lekker gesels en die regte man vir my. ek hou baie van gesels en om nuwe mense...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28