Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Fantasy_2105

54 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is 'n stylvolle , goedversorgde vrou wat hou van die goeie waardevolle dinge in di lewe. Goeie humorsin....

Daisy_880

42 - Paarl, Wes-Kaap

Werk is werk en speel is speel. Hou van openheid, eerlikheid, gewaagdheid, interessantheid,ens Netwerk heeltyd...

MickeyFerrari

21 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n baie passievolle, hardwerkende en liefde volle persoon. Ek glo in myself en ek is 'n mens wat my dinge...

Laatdaargelukwees

47 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Wat jy sien is wat jy kry. Reguit eerlik en opreg. Respek is vir my baie belagrik. Ek hou van lag en om...

Sielsoeker_070

58 - Springs, Gauteng

Ek is n vriendelike,reguit, en besorgte mens. Ek hou van dans, musiek - classic,gospel,count ry My stokperdjie...

Meraki_220

45 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is 'n positiewe persoon en het 'n passie vir die lewe en vir mense. Ek hou van uitdagings en het 'n goeie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28