Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Liefie31

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is ń stil mens maar tog avontuurlik, hou van die buite lewe. Ek geniet dit om te teken in my vrye tyd en...

RE222

61 - Johannesburg, Gauteng

Ek is spontaan saggeaard en vriendelik maar laat nie met my mors nie. Ek hou baie van honde en n mooi tuin. Bak...

Storm98

42 - Benoni, Gauteng

Ek is stil en terugetrokke, maar as mense my leer ken dan wil hulle nie afskyd van my neem nie.

Elize12

62 - Centurion, Gauteng

My vriende sal my beskou as 'n vriendelike, spontane mens met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe...

Nikkies

35 - Springs, Gauteng

Ek lag al het ek skewe tande! Glo al was ek nog net halfpad daar. Ek hardloop nie, om te stap is beter. 'N mens...

rosie14

43 - Worcester, Wes-Kaap

My vriende beskryf my as n rustige, niks kan my onderkry tipe mens. My gunsteling tydverdryf is tyd saam familie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14