Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Hope999

39 - Vereeniging, Gauteng

Ek is baie lief vir die natuur. Sal eerde in die bos gaan vir n stappie as om te gaan fliek. Ek hou van kos maak...

BelleB12

39 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir musiek en hou daarvan om te lag. Ek hou ook daarvan om te stap en die mooi in die lewe raak...

CarolineCH

36 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I have had my ups and downs and I would like to settle now with my best friend and partner in crime. I have...

SkatteHart7

41 - Boksburg, Gauteng

Ek hou van bak en kook in die kombuis.. ek lees resepte boeke soos 'n storie boek... net so glo ek dat 'n...

Sonskynmens

51 - Klerksdorp, Noord-Wes

Beskryf myself as 'n liefdevolle en opregte persoon. Ek hou glad nie van iemand wat jou om die bos probeer ly...

Myvriend

60 - Klerksdorp, Noord-Wes

Die Here is my leidsman. Baie netjies en liefdevol. Groot bederf mens. Hou van kosmaak en tuinmaak. Mal oor kamp...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18