Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Plaaspop41

41 - Sasolburg, Vrystaat

Mens kan hier die beste CV opsit maar ek gaan nie myself hier verkoop nie. Mens "click" of glad nie. Net n...

Krimmel006

29 - Witbank, Mpumalanga

Eks ‘n eerlike mens met goeie waardes en probeer altyd die mooi in elke situasie sien. My familie is ‘n groot...

Rissiepit86

31 - Postmasburg, Noord-Kaap

Ek is n mense mens wat mal is oor die buitelewe en plaaslewe. Ek het baie liefde om te gee.

Lorraine100

56 - Centurion, Gauteng

Kom ons onkompliseer dit. Kom ons doen die koffie ding, dan besluit ons Terloops, ek is versot oor langarm dans

Katjie34

34 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n enklema, van n 7 jarige meiskiekind. Ek hou van kos maak,kuier saam met vriende. Ek geniet die...

Droomvrou050

41 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie liefdevolle mens met n sagte Hart wat lief is om liefde te wys en omgee mens.Ek is plat op die...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28