Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Amperdaar

30 - Vryheid, KwaZulu-Natal

Ek is n stil soort mens tot ek jou beter ken. Hou van lag en goeie tye. Eks graag kunstig in my vrye tyd en...

Blommie_007

25 - Nigel, Gauteng

Vat n kans en Kom sien vir jouself. mens lewe tog net eenkeer. Wat het jy dan om te verloor?

Sielsmast

65 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is baie lief vir dir HERE. Saggeaard, Joviaal ook ferm. Hou van mense. Geniet uitstappies. Om te Reis. Ek is...

Liefdevredelewe

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek lief dit om te lag.. die lewe is te kort vir n frons elke dag! Ek sien mooi raak in dit wat ander mense afkraak.

Ani_09

28 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is ‘n stil Afrikaanse meisie! Blykbaar nie so stil volgens familie en vriende nie! Jy sal maar self moet...

RomantieseSiel

72 - Krugersdorp, Gauteng

As jy iemand wil beter leer ken wat jou lewe verander deur positiwiteit en altyd gelukkig en smiling te wees,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18