Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

AnelLeonard

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe en hou daarvan om te lag. Tyd saam my familie en vriende is baie...

FraaiMeraai2018

32 - Loxton, Noord-Kaap

Eerlike, liefdevolle en opregte vrou met 'n oop hart. Ek hou van die natuur en alles wat mooi is. Ek is hopeloos...

Nanna73

44 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek kan net sè ek is n spontane liefdevolle persoon en lief vir die lewe! en mal oor my kleinkind! oeps ja eks n...

Jo17

47 - Rustenburg, Noord-Wes

Liefdevolle vriendelike persoon. Ek hou van die buite lewe , die see en son. Ek is mal oor fotografie en kuns.

SunShineLeo

50 - Vereeniging, Gauteng

Ek's beslis nie perfek nie... Verwag ook nie van jou om perfek te wees nie... Saam kan ons dalk net "magic"...

Lagsolekker

60 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik, opreg, lojaal en het integriteit maar ek soek ook dieselfde eienskappe in n maat. Ek hou van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18