Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

EngelVanJouHartX

47 - Pretoria, Gauteng

Eerlike opregte persoon baie netjies op myself en als gemaklik in geselskap . Hou van motorsport , gym natuur...

Kalflek

62 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Baie spontaan, liefdevol, eerlik, stiptelik, hardwerkend en geniet goeie gesondheid. Verafsku enige leuens en...

Droomswendelaar

59 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Ek het al begin glo dit skrik mense af om te veel liefde te ontvang. Te veel aandag. Te veel drukkies en vashou....

Anko

60 - Rustenburg, Noord-Wes

Christenman wat hou by waardes, Lief vir natuur en buitelewe, omgee vir my naaste en baie liefde het om te gee!

Cabous_65

65 - Benoni, Gauteng

Kreatief,kunstig, gemaklik, hulpvaardig,entusias ties oor die lewe,lief die see en my familie(Hoog op family...

Doradoiv

52 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n persoon wat hou van buite lewe ,die bos ,kamp en hengel(diepsee). Het n romantiese kant en hou van kos...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18