Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Smiles

50 - Boksburg, Gauteng

Want ek het baie liefde om te gee en is opreg en eerlik. Ek hou glad nie van oneerlikheid nie. Moet n kind van...

Bokka1980

38 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Reguit, eerlik, opreg, christelik, hou van die see, fliek, dans, plekke verken, uitstappies, baie lief vir diere...

liefdesoeker218

25 - Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Baie saggeart persoon hou van kennis maak en hou van die buite lewe. En alkyd reg om te kuier en hou van om...

Liefdesbessie

37 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n hartsmens wat my liefdes maat gelukkig wil sien.Ek het n nuwe lis vir die lewe en smag na ware en...

Strandloper1234

48 - Ceres, Wes-Kaap

Ek is n sag geaarde persoon met my voete plat op die aarde. Ek hou daarvan om mense om my gelukkig te maak en...

smiley530

30 - Secunda, Mpumalanga

Ek is bly plat op die aarde wat jy sien is wat jy kry. Ek hou van kamp boot ry en saam familie gaan visvang

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28