Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Brian954

44 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek hou van spoed geen hangups geniet net die lewe soek iemand om mee te deel iemand sonder drama en eerlik is....

Eensaamenalleen1947

72 - Alberton, Gauteng

Ek is lief vir mense, lief vir diere. Intelligent, kan interessant gesels en baie lekker lag, definitief...

Disnis

53 - Carletonville, Gauteng

Ek is n vriendelike sagmoedige reus met sagteplekkies vir oumensies, kinders en weerlose diere. Ek hou van...

Positiwiteit

44 - Pretoria, Gauteng

Wel, dis moeilik om 'n mens se lewe op te som in net 'n paar woorde... maar ek sal nie dat dit my afskrik nie:...

Velcro

57 - Sandton, Gauteng

Want saam met my is die lewe n avontuur, kan n reis vol pret en plesier wees, n reis sonder bagasie van die...

Seilvis

52 - Witbank, Mpumalanga

Ek is 'n buite lewe persoon wat jou van kamp, is lief vir kos maak en tuinmaak. Geniet my sport op TV.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18