Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lovit

60 - eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga

Natuur en diere liefhebber. Old school en glo nog aan respek en ware liefde. Daar moet nooit ñ verloorder in ñ...

Doodle

66 - Pretoria, Gauteng

Lief vir diere hou van die see en rondry en ook visvang . Ek is n sagte mens em hou nie van twis nie . My...

Soeknanlewensmaa

52 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is n stil mens, en help ander wat in nood is met graagte. Ek haan nie bars of pups toe nie en maak met...

Baielieefde1952

68 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is lief vir mense en hou veral van sport het altyd daaraan deel geneem. Op klub vlak p al die dorpe waar ek was

Vollie1960

60 - Badplaas, Mpumalanga

Hi there all....been all over the world...lived abroad for 19 years.....been there done it, dove it, swam it...

Blikoortjie

57 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Vriendelike en aangename peroon met goeie humorsin.Lief vir plante,kos kook,werkies by die huis.Materiele...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24