Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

somemore

63 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik opreg en eerlik. Hou van dans en buitelewe. Kom oor die weg met meeste opreg eerlike mense. hou nie...

Gerhard

39 - Rustenburg, Noord-Wes

Eks n eerlike hardwerkende man. Familie is belangrik en so ook goeie vriende wat mens mee goeie tuie kan deel.

NOKland85

35 - Barkly-Oos, Oos-Kaap

Jesus is my eerste liefde. Ek is 'n introvert, maar hou van mense en kan lekker gesels. Ek is 'n INFJ....

Sampioenboer

68 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek boer met sampioene. Ek het al skatryk geword daaruit. As gevolg van die lockdown, staan my besigheid botstil....

Swellendam

72 - Swellendam, Wes-Kaap

Deesdae kry jy baie min betroubare,netjiese vriende Wat n gesonde leefstyl leef,lief Vir die Here is en weet...

Wilman899

49 - Paarl, Wes-Kaap

Dit is tyd vir n nuwe hoofstuk in my boek van lewe. Soek iemand om my te help skryf aan daardie hoofstuk. Ek gee...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24