Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Pikkie380

46 - De Aar, Noord-Kaap

Kind van God. Hardwerkend. Rustige geaardheid. Hou van oefen, die buitelug en om met my hande te werk. Liefdevol...

Sampioenboer

68 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek boer met sampioene. Ek het al skatryk geword daaruit. As gevolg van die lockdown, staan my besigheid botstil....

Soeknanlewensmaa

52 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is n stil mens, en help ander wat in nood is met graagte. Ek gaan nie bars of pups toe nie en maak met...

frkkwntzl

63 - Benoni, Gauteng

Ek is 'n kalm en rustige persoon. Ek rook en drink nie, en bespeel 'n musiek-intrument vir die kerk

Toekomsrus

26 - Krugersdorp, Gauteng

Ek hou daarvan om mense te laat lag en is avontuurlustig. Na n liefdesteleurstellin g is ek opgewonde vir nuwe...

Suidwester1965

54 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n heel eenvoudige down to earth ou. Oor myself wil ek nie praat nie, maar oor jou wil ek alles weet. My...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24