Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Carelsoek1

54 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek is n eerlike man wat regtig omgee. Vertrou nie maklik na n groot skok 35 jaar later nie. Maar as ons daarby...

Gryskop057

55 - Secunda, Mpumalanga

Vra my later moeilik om te se weet nie wat ek als kan se nie dalk sal jy weet as jy my leer ken het

mattsb1

64 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is lief vir die lewe en het maar mis veriestes. Eerlikhied is belangrik. Ek is lief vir die buite lewe,...

Wieliekies37

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Naweke Weg,Wyn Plase, Movies, Series, Familie, Vriende, Braai, Rugby en Sushi. Opsoek na n persoon met die visie...

Jb1961

58 - Bronkhorstspruit, Gauteng

Baie sosiaal Hou van kamp en buite lewe Stokperdjies Kamp Is baie positiewe mens Baie handig met tegniese goed...

PretoMarius

53 - Vredendal, Wes-Kaap

Waarom my leer ken?.....net omdat jy dalk nooit weer n maltrap soos ek sal ontmoet nie. Dalk is ons twee bestem...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12