Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Rooikop26

54 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is sonder aansit,geen speletjies nie. Hou van die natuur,maar ook n stads kind. Ek geniet goeie geselskap....

SamanthaKelly

22 - Pretoria, Gauteng

Kind, funny, fun-loving and horribly addicted to sappy romance novels. On weekends you’ll find me spending time...

Smiles79

41 - Meyerton, Gauteng

Ek is nie hier vir hook-ups nie, maar iets opreg. Old fashioned. Opreg, eerlik en baie reguit. Kom ons gesels....

Vlerk

34 - Edenvale, Gauteng

Baie sagte mens wat deur baie is in my lewe.. Ek hou baie van die natuur en kamp. Rustigheid vir my is key.. Ek...

Majestic88

31 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is 'n liefdevolle mens, my hart behoort aan die Here. Ek is soms te eerlik, maar ek sê 'n ding soos hy is. My...

Kaalvoetmeisie_75

45 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is saggeaarde dame wat baie lief is vir diere. Ek hou van stap op die strand, braaivleis en die natuur. Ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12