Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Rookie

38 - Malmesbury, Wes-Kaap

Onlangs geskei so hier om te sien wat gebeur. Hoop om iemand te ontmoet om boetjie opwinding te hê en net...

Lewevol

35 - Wellington, Wes-Kaap

Nederig en eerlik. Ek hou van mense om my en soms ook stilte. Ek hou van stap en kosmaak ( kort baie hulp hier)...

Legend_50

51 - Klerksdorp, Noord-Wes

Hou van om dinge saam te doen. Is mal oor die buitelewe, rond te ry en nuwe plekke te besoek. Naweke sommer net...

Charlie619

33 - Paarl, Wes-Kaap

[geskrap]hoop ons kan gou begin gesels dankie en lekker lag en mekaar geniet

Ekke_73

47 - Pretoria, Gauteng

Trap diep spore, nie oppervlakkig nie. Loop n reguit pad, nie draaie nie. Gentleman van aard wat weet hoe om n...

LagmetTraan

54 - Centurion, Gauteng

Jesus Christus is eerste in my lewe. Ek leef elke dag net uit genade en dankbaarheid. Lief vir die buitelewe....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12