Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Gato6

56 - Parys, Vrystaat

I could actually write anything i think the best way to get to know me is to actually talk to me. I am looking...

Lappies01

55 - Boksburg, Gauteng

Ek is absoluut uit verkoop vir Jesus en volg my Christelike beginsels as dit by n verhouding kom. Absoluut n...

Kykgou

59 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n gewone vriendelike persoon,hou van die buitelewe.Ek soek n maat om saam met my tyd te spandeer. Ek hou...

BlouWes678

28 - Centurion, Gauteng

Eks n man wat weet wat hy soek in sy lewe en die tipe vrou wat saam my n pad sal loop

Wimps

53 - Cullinan, Gauteng

Geloof in Christus, liefde, humor, roomys, mooi sonsopkoms en ondergangs, die wonderskone natuur, bekorende...

Mor888

41 - Pretoria, Gauteng

.- Altyd funny en laat almal altyd lag, worry altyd laat almal om my gelukkig is. - Ek hou van travel en die...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12