Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Shellyster

25 - Dullstroom, Mpumalanga

My vriende sê ek is n mommy ek maak seker almal is veilig. Ek hou van die natuur en om te rys. Ek sit meestal...

Tarra

29 - Deneysville, Vrystaat

Eks n plaas meisie. Hou van my perde, beeste en boerbokke. Ek is n tomboy maar as ek van die plaas af gaan dan...

Chikita777

47 - Alberton, Gauteng

Ek is n liefdevolle fun mens. Ek hou van buitelewe. Wil gelukkig wees en waardeer word sonder voorbehoud. Wonder...

BLONDIE2019

33 - Randburg, Gauteng

I'm a well rounded honest person with a small heart that loves animals and gets along well with most people. I...

Suzelle

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Vriendlik Opreg Betroubaar Sterk, maar sagmoedig tog streng. Lief vir die see en berge... Skaam aan begin,...

Runner_03

25 - Pretoria, Gauteng

Ek is ñ baie spontane mens, ek hou van die natuur die see en van avonture. Ek is ñ vriendelike, opregte mens. Ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12