Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BosToe

37 - Alberton, Gauteng

Ek is eerlik, opreg, intellegent en vriendelik. Ek soek altyd die posetiewe in n saak. Ek het n posetiewe uitsug...

Harleyman

52 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is nie gebou om aleen tewees nie, ek staan saam vriende in nood en sal hul beskerm, ek hou van buite wees en...

Vink25

30 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is wie ek is vat my soos ek is of moeni my tyd mors ni. .................... ......... wa oor gan ons praat...

smarties310

54 - Lichtenburg, Noord-Wes

ek is eerlik, opreg en liefdevol. soek na dame om dieselfde belangstellings te deel. sagte hart en hulpvaardig...

callie_824

70 - Mosselbaai, Wes-Kaap

EK IS OPSOEK NA N DAME OM MY LEWE OP TE HELDER EN N KLEUR TE GEE. SO KINDERS NIE NOU OP MY OUDERDOM NIE, DAARDIE...

Monte1964

56 - Pretoria, Gauteng

Intelligent, wel-belese, lief vir diere en kinders, buite lewe, party keer n stoutgat. Opreg, gesofistikeerd....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01