Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jade1986

33 - Somerset-Oos, Oos-Kaap

Eks n ordentlike ou n plaas manager wat goeie waardes het en eks nie een vir games nie soek my trou vrou

TheRandomGuy

45 - Springs, Gauteng

Ek is 'n opregte, avontuurlustige en berekende mens wat hou van die buite lewe. Ek geniet dit om in die teater...

Lonelyonly

51 - Centurion, Gauteng

Ek is sag geaard. Skaam mens. Hou nie van konflik. liefdevol. Respekteer ander. Hard werkend. Vriendelik. Ek is...

Aleen605

57 - Wolmaransstad, Noord-Wes

Is standvastig, hou van buitelewe en gesels. Speel graag golf vir ontspanning. Het prioriteite in die lewe wat...

Magestic

49 - Centurion, Gauteng

Ek is n positiewe mens. Ek aanvaar mense vir wie hulle is en vind hul stories interresant. Eerlikheid en...

Sexyliefienetvir

57 - Kempton Park, Gauteng

Ek Wil net aan een vrou behoort haar toevou met liefde en haar beskerm ten alle tye en vrede deel

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12