Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

IceQueen

44 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik en saggeaard. Ek is nie baie romanties nie maar hou daarvan om iemand te bederf. Ek hou van dans &...

AnnieR2

39 - Brits, Noord-Wes

Het lewenslus vir avontuur met natuur, 4x4 offroad, sokkie, stap en ontdekking van al God se wonderwerke....

Gio71

48 - Scottburgh, KwaZulu-Natal

Ek is wie ek is, 'n limited edition. Sonder geite en goeters. Waardeer die klein dingetjies in die lewe en is...

Noortjie

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek geniet dit om te gaan kamp, kosmaak en braai saam met vriende, maar geniet ook 'n lekker "movie" night by die...

Sielsgenoot_969

42 - George, Wes-Kaap

Ek is eerlik en lojaal. Baie liefdevolle mens ook. Streef na ware geluk en n sielsgenoot. Iemand saam met wie ek...

Xanz101

31 - Pretoria, Gauteng

Ek is n ekstrovert. Loud met tye, maar kan ook die stilte geniet. Is mal oor avontuur, die buitelug. Saam om n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12