Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Madeliefie8

36 - Johannesburg, Gauteng

Goeie waardes Snaaks en n goeie sin vir humor Liefdevol Gee om vir mense Hou van nuwe avonture Geniet fiets...

Boo22

25 - Welkom, Vrystaat

Ek is vol lewe en bereid om nuwe dinge te ontdek. Hou baie van die natuur en het. Eks die tipe persoon wat ander...

Teardrop007

25 - Centurion, Gauteng

Ek is baie liefdevol, ek gee baie om oor die mense wat deel is/raak in my lewe. Ja ek is erinstig as dit by...

Bluesky149

56 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek sien myself as 'n sterk tog sagte vrou. Lief vir die natuur. Positief en passievol vir die lewe. Werk hard...

Cutieone

40 - Centurion, Gauteng

Ek is n rustige mens. Ek is net myself en gee nie voor nie. Ek soek iemand wat op reg is. Geen kans vatters.

Koba

43 - Pretoria, Gauteng

Ek is n romantiese persoon met n sagte hart en n diep dinker met n kunssinnige sy. Ek het baie om te bied en ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12