Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SonLelie

44 - Brakpan, Gauteng

Opregte hartsmens wat omgee en dieper kyk as oppervlakkig. Hou nie van konflik nie. My wereld is eerlikheid...

CountryGRL234

45 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is eenvoudig 'n gemaklike persoon, pas maklik in in meeste situasies, ek hou van nuwe dinge probeer en kruip...

Ster15

42 - Paarl, Wes-Kaap

Never die wondering. Vriendelik, glo in ware liefde. Hou van eerlikheid. Vra maar as jy nog iets wil weet, dankie

Devikalon

36 - Pretoria, Gauteng

Onoorwonne romantikus hou van enige iets saam mense te doen wat die lewe 'n bietjie meer interresanter maak. Hou...

bolandsenooi1980

40 - Paarl, Wes-Kaap

My friends describe me as the type of person who gets along with everyone, someone with strong values, honest...

Ventari88

32 - Bedfordview, Gauteng

Ek is eerlik en betroubaar- n bok vir Sport en wil net iemand vind wat die Here lief het. Lief natuur en om...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12