Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Moegaleen291

50 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Ek is net n gewone mens seker ook met foute wie van ons het nie ek boer nie elke dag maklik nie maar Die Hemelse...

Tokkelos

59 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek het al baie gereis, baie gesien, baie gedoen, maar tog is daar n leemte wat gevul moet word. Ek is passievol,...

Sommernetnoukie1986

34 - Senekal, Vrystaat

Opreg, saggeaarde eerlike jong aleen loper met goeie waardes wat dalk net dalk die moeite werd is om te leer ken...

Pietervr1

45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is eerlike en opregte mens. Hou van diere en die natuur. Drae my metgesel op my hande. Hou nie van valse...

gideon52

68 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n volwasse, opregte, eerlike en liefdevolle man en verwag dieselfde van my maat. Ek het nie tyd vir...

Rpg

52 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek hou van n lekker geselskap , buite lig en is n maklike pesrsoon om oor die weg te kom . Baie seer gekry in my...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12