Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

alet777

55 - Carletonville, Gauteng

Ek is n lewenslistige vrou baie jonk van gees . hou van buite lewe dinge doen...is n voorslag kok.. hou van soen...

DroomWenser

28 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Hou van grappe en geselligheid maar ook om spesiale tye met die liefde van my lewe te deel. Ek is 'n...

Sellie

50 - Hoedspruit, Limpopo

Omdat ek n lekker mens is. Positief en n vrou wat die.lewe geniet. Oop vir n goeie vriendskap wat kan ontwikkel...

Lawla

32 - Rustenburg, Noord-Wes

Kaalvoet Plaas Meisie wat opsoek is na haar boer. Ek is 'n gemaklike mens want net hou vam die lekker dinge in...

Vroutjie_72

48 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is nie eintlik mal daaroor om oor myself te praat nie. Is ‘n baie private mens! Ek geniet geselskap van my 1...

Arende

52 - Centurion, Gauteng

Eks eerlik liefdevol hardwerkend hou van lag dans en musiek. Hou van om te kuier met vriende en familie. Hou van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12