Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

EnkelMamma95

24 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is n baie goeie mens. Soms te goed. Ek wil altyd almal help en almal gelukkig sien. Ek is nou al reg vir...

Skerpioen46

46 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Glo in myself en tot wat ek in staat is. Iemand wat altyd probeer die goeie in ander reaksie. Ek hou glad nie...

Donkerblou

44 - Centurion, Gauteng

Ek word 45j en kan seker als vir myself doen wat nodig is, maar sal eerder die lewe deel met iemand. Ek hou van...

Liefling46

46 - Alberton, Gauteng

Ek is n hartsmens, maar is cheeky en praat terug. Kan lekker lag kan saam jou voel en huil. Sien eers die goed...

Oulik34

33 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlike opregte mens en soek basies dieselfde. Ek is sag en liefdevol teenoor mense. Ek is avontuurlistig...

LadyPisces

48 - Pretoria, Gauteng

I embrace life, enjoying the small things that others tend to miss. Above material things I prefer simplicity,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01