Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

RhinoMinnie

27 - Sasolburg, Vrystaat

•lojaal •eerlikheid •betroubaar •God-vreesend •hardwerkend •selfstandig • avontuurlustig • mal oor die natuur •...

Swartkat

44 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek is rustig en gemaklik met meeste mense en lief vir sport en dinge doen saam mense in my lewe

Jade1986

33 - Somerset-Oos, Oos-Kaap

Eks n ordentlike ou n plaas manager wat goeie waardes het en eks nie een vir games nie soek my trou vrou

Oldschool084

54 - Centurion, Gauteng

Ek is opreg, het goeie wereld kennis en is oop kop. Great in en om die kombuis en hou van entertain. Goeie kos...

Ulrich_777

39 - Roodepoort, Gauteng

Easy going, objective, realist. These are more words to fill this block. These are more words to fill this block.

Vriend_soeker

62 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Wil graag rondreis. Lewe die positiewe wat lewe my kan bied. Is besonder gesond. Hou nie van rook nie. Stap...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01