Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Soekend402

59 - Aggeneys, Noord-Kaap

'n Mens kan seker hier tik, die beste is om mekaar te leer ken dan sal altwee weet of mens mekaar nog beter wil...

Sugardaddy1960

60 - Pretoria, Gauteng

Gemaklik en lief vir die lewe Hou van uitgaan en En die mooi dinge in die lewe ! Harwerkend en eerlik ,...

liefbam

64 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek is n aleen man wat n metgesel en kammeraad soek. Eerlike opregte mens wat ander gelukkig wil sien.op my...

cuddles_208

51 - Meyerton, Gauteng

ek is gemaklik mense die lewe van enige party hou van die natuur en buite wees kan vir ure langs n lekker vuur...

Soekmysielsmaat

56 - Alberton, Gauteng

Saggeaarde liefdevolle mansmens. Is i man wat die kar se deur vir i vrou nog oopmaak. Beskou myself as i kind...

Shaun_101

33 - Tzaneen, Limpopo

Snaaks en gesellig Vol energie Passievol Plat op aarde Romanties Eerlike mens Goeie waardes Rooi wyn Lekker...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01