Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kaptein_Jan

63 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is 'n stil ou, kan kook en bak, vetkoek, bak brood en brood rolletjies, ek was skottelgoed, en maak huis...

Pumastar

64 - Centurion, Gauteng

Wel belese en berese, omgee mens en hou daarvan om te bederf. Avontuurlik, jonk van gees en energiek verseker...

Paratrooper_1

45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Wel ek is baie vriendelik altyd lus vir iets nuuts so try my jy sal nie spyt wees nie so kom dames lewe is te kort.

Bokkiejanneman

63 - Ermelo, Mpumalanga

Sommer omdat ek kan bak en kook en ek hou van my self Mooi en netjies Vang vis en kamp Braai en lekker kos

Kleinehartjie

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is betroubaar, hardwerkend en wil iemand hê wat dieselfde waardes in die Lewe wil volg. Liefde vir God en vir...

Soekend402

59 - Aggeneys, Noord-Kaap

'n Mens kan seker hier tik, die beste is om mekaar te leer ken dan sal altwee weet of mens mekaar nog beter wil...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12