Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BoertjieopiPlaas

34 - Vryburg, Noord-Wes

Eks n lojale, eerlike dame wat hou van lag, n positiewe uitkyk op die lewe het en glo dat alles met vriendskap...

moegviralleenwees_40

56 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

Ek is n opregte deugsame vrou, wat opsoek is na my forever lewensmaat. Iemand wat saam my die lewe kan geniet,...

Vilette

58 - Kimberley, Noord-Kaap

Smorens wanneer ek opstaan is ek bewus van die mooi in my tuin. Die Jasmyn en Katjiepiering is vreugdes wat my...

RedScorpio78

42 - Bethal, Mpumalanga

Sonder pretensie, wat jy sien is wat jy kry. Spontaan sonder draadwerk. Ek is vrou: rustigheid met n rabadoe wat...

Sterretjie_54

66 - Pretoria, Gauteng

Ek is "easy going" en lag graag. Stel belang om te luister. Kan lekker kook, maar geniet ook uiteet en lekker...

Blueeyes1601

55 - Centurion, Gauteng

Ek is fun loving en avontuurlustig. Ek hou van kos maak, die natuur, kuier met vriende en ek is lief vir diere....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01