Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sportiewe_meisie740

22 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n eerlike meisie, opreg, lojaal. Hou daarvan om saam met my vriende rustig te sit en te kuier, gee glad...

Boeremeisie4life

37 - Barberton, Mpumalanga

Ek is mal oor die natuur, vriendelik en het 'n sagte hart. Ek hou van braai, lees, is versot op perdry en...

Madstry

53 - Centurion, Gauteng

Ek Kan die lewe vir jou interresant maak. Ek is altyd positief en sien Kans vir n uitdaging. Vol lewenslus en...

Jax001

41 - Pretoria, Gauteng

My vriende sal my beskryf as baie betroubaar en reguit Eks mal daaroor as die man in my lewe my bederf Ek hou...

Christa20

55 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is n baie goeie mens.Vol verassings,liefde,we et wat ek wil he.Loop reguit pad en is vok lewensvreugde.Baie...

Riding4theSon

54 - Durban, KwaZulu-Natal

Godvresend en selfstandig. Is mooi groot so ons pas nie mekaar op nie. Hou van gee eerder as neem. Vertroue en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12