Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bourn44

43 - Kirkwood, Oos-Kaap

Eks deon n plat op die aarde mens hou van braai pleke besoek en hule geskiedenis leer nie n groot drinker nie

Fielies32

31 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

Hi eks n bja liefde vole persoon met n sagte Hart hou bja van diere en avontuur camp en 4x4

Huilliefiesondersond

76 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is opregte mens, eerlik en opreg. Hou nie van leuns nie.Ek reken ek het n goeie persoonlikheid.Ek het geen...

Tokkelos

59 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek het al baie gereis, baie gesien, baie gedoen, maar tog is daar n leemte wat gevul moet word. Ek is passievol,...

liefbam

64 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek is n aleen man wat n metgesel en kammeraad soek. Eerlike opregte mens wat ander gelukkig wil sien.op my...

JurieJ75

44 - Vanderbijlpark, Gauteng

Stil en op my plek. Ry fiets en geniet die buite lewe. Soek ware lewens maat wat die lewe wil geniet. Passievol...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01