Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kaptein_Jan

63 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is 'n stil ou, kan kook en bak, vetkoek, bak brood en brood rolletjies, ek was skottelgoed, en maak huis...

Saab_93

65 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is oulik en weet hoe om n vrou te behandel. Kan oor enige iets gesels en het al die pad van die Lewe gestap....

Boerepompie750

45 - Potchefstroom, Noord-Wes

Liefdevol,hardwerken d,eerlik,opreg hou van die plaaslewe,braai,rond ry en nuwe plekke sien,soek daai spesiale...

DieManmetnplan

39 - Sasolburg, Vrystaat

Vuurig in lewe, opsoek na 'n ware lewens maat. Opregte eerlike vrou. Ek is vredeliewende my passie is maar...

Henniej

66 - Kempton Park, Gauteng

Lewenslistige, avontuur men's. Is vertroud binne en buite die huis. Geniet n bier en braai graag. Sal n reis...

Barryvdl1947

73 - Kempton Park, Gauteng

Ek is 'n saggeaarde plat op die aarde mens. Ek is 'n persoon wat lief is vir die buitelug lewe, braai en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01