Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bellabok007

36 - Pretoria, Gauteng

Plat op die aarde plaas girl in die stad.... Geen uitdagings te groot of te klein vat n Bul by die horings......

DDL

41 - Pretoria, Gauteng

‘n Christelike plat op die aarde meisie met voltydse verhouding met Jesus. Eerlike opregte omgee mens. Groot...

Anna280

33 - Roodepoort, Gauteng

Ek is vriendelik, bedagsaam, lojaal, ek is betroubaar en verantwoordelik ek het deursettingsvermoë met alles wat...

InaPiena

52 - Randburg, Gauteng

Ek is n fun loving afrikaanse girl. Eerlik,opreg en betroubaar. Kom slaan my voete onder my uit,ek wil vlinders...

Mikkie005

54 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek's mal daaroor om die vuur enige tyd van die week aan te steek. Eks 'n ma, ouma en dogter wie na haar moeder...

LoveseekerZ

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n omgee mens, sagte geaardheid. Baie lief vir diere en het ook my eie honde kinders. Ek is mal daaroor om...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01