Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Rosey26

25 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is spontaan, vriendelik, avontuur-lustig en gee Baie om vir mense. Ek soek net iemand spesiaal om voor om te...

SemiSoet_Engel

40 - Bedfordview, Gauteng

I love being out in nature (minus the insects), taking road trips and exploring. Life is an adventure and meant...

Beth988

53 - Randburg, Gauteng

N gewone dame, wat die ●Rat Race● doen indie lekker SA🌻 My motto Wees eerlik met jouself en...

Driven_405

41 - Paarl, Wes-Kaap

Ek dink die beste is om vrae te vra en dit eerlik te antwoord. Ek hou nie doekies omdraai nie. Wees jouself en...

pearl1213

63 - Pretoria, Gauteng

Baie liefdevolle gesinsmens met goeie waardes goedversorg hardwerkend lojaal pas maklik aan sosiaal en lief vir...

Aimerlavie

38 - Centurion, Gauteng

Ek is ñ baie spontane mens wat hou van avontuur, die lewe, mense, vriende en familie. Mal oor lag en as mense...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12