Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Chan05

25 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is karaktervas. Ek hou van nuwe mense leer ken maar stel baie belang om daardie spesiale persoon te ontmoet....

Laine_75

45 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is 'n gemaklike spontane vriendelike en optimistiese persoon met n goeie humorsin wat maklik met ander oor...

Vintageflair

35 - Frankfort, Vrystaat

Ek is 'n baie fun mens, hou van dinge ding en nuwe dinge ontdek. Die lewe is kort mens moet elke oomblik geniet...

Mabeth

52 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Baie rustige persoon Natuur lief hebber Hou daarvan om te kamp Hou nie van n persoon wat rook Lief vir kos maak...

Devi_579

43 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek doen dinge anders & is propvol lus & passie vir die lewe. Ek hou van uitdagings & sien mense se sterk...

Suzie_67

53 - Alberton, Gauteng

Ek is n baie lojale persoon. Altyd bereid om enige tyd my familie en vriende te help. Ek is mal oor die natuur,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01