Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

livetime

61 - Pretoria, Gauteng

die lewe is te kosbaar om optegee sonder n maat op die oomblik hou van dans braai en ek geniet dit saam my...

Jasonz

60 - Pretoria, Gauteng

Baie moeilik om te sê, maar leer my ken en vertel my hoekom jy van my hou dan skryf ek dit hier.

BRAVEHEART2608

59 - Welkom, Vrystaat

Ek is eerlik en opregte man. Hou van sport braai en rugby. Ken seer van die lewe en soek sieisgenoot om laaste...

Buffelvlei

73 - George, Wes-Kaap

Ek is n afgetree boer en is gesond. Ek vang graag vis hou van rond ry en uit eet.stap langs die see

Boertjie83

37 - Vredendal, Wes-Kaap

Eks swak met die goed maar gesels met my en vra my. Ek is n mense mens en lekker geselskap.

Martinmm

49 - Rustenburg, Noord-Wes

Wil n nuwe begin maak met n persoon wat saam my kan groei en die lewe saam kan geniet so kom ons probeer dit

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek