Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Blom490

42 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek is n oop mens met baie liefde lag en gesels.Hou van braai en mense ontmoed .is opreg en getrou

Hart_4

52 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is energiek geniet die lewe is romanties Hou van kuier Kamp en dans Ek is lojaal en gee my Alles as Ek n...

Sterresoene

62 - Vanderbijlpark, Gauteng

Is nog 'n jonk van gees vrou wat belangstel in natuur, sport en kuier en onthaal. Hou van reis en hou daarvan om...

Spontaan_123

65 - Pretoria, Gauteng

Ek is vol energie, outgoing en lief vir die lewe. Oefen gereeld en stap met my Rottie kruis elke dag. Hou van...

Rolin72

49 - Vereeniging, Gauteng

Ek is eerlik, passievol, saggeaard, respekvol en opreg. Ek hou van dans, piekniek, musiek, romantiese etes en 'n...

FS_777

49 - Sasolburg, Vrystaat

Ek wil d laaste derde van my lewe gelukkig wees. 'n Goeie lewe hê. Ek soek' n sielsgenoot wat my beste maatjie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23